Follow Us
News Headlines 06:30
Tue 23rd Nov 2021
Nuus-hooftrekke 06:30
Tue 23rd Nov 2021
Print Friendly, PDF & Email

NUUSFLITS NUUSAGENTSKAP 23 November 6:30 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………

# Mpho Phalatse van die DA sê sy voel geëerd om die eerste vroue-burgemeester van die Stad Johannesburg te wees. Sy sê die Stad Johannesburg word deur diensleweringsagterstande en -uitdagings in die gesig gestaar en haar werk is nou om die glans na die stad van goud terug te bring
# Die Gautengse LUR vir Gemeenskapsveiligheid, Faith Mazibuko sluit haar vandag aan by verskeie geloofsgebaseerde organisasies in Orange Farm, om teen geslagsgeweld te bid. Orange Farm is onder die top 30 geslagsgeweld-brandpunte in die land
# En, Suid-Afrika se grootste korttermynversekeraar, Santam, sê eise kom drupsgewys in van kliënte wat deur die erge fratsvloede in die Suid-Kaap geraak is. Oorstromings in George en omliggende gebiede het groot skade aangerig met skole en klinieke wat gister gedwing is om te sluit

Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………

Our team is here to answer your questions. Editorial questions? Chat to the Editor on duty Free Trial or general questions? Chat to Debbie Technical issues? Chat to our Tekkie
WeCreativez WhatsApp Support
Free Trial / General Enquiries
Debbie Oosthuizen: GM
Away
WeCreativez WhatsApp Support
Editor on duty
Peet Bothma
Away
WeCreativez WhatsApp Support
Editor on duty
Andries Cornelissen
Away
WeCreativez WhatsApp Support
Editor on duty
Lusanda Bill
Away
WeCreativez WhatsApp Support
Technical Support
Tekkie
Away
WeCreativez WhatsApp Support
Editor on duty
Mariana Vos
Away