NUUSFLITS NUUSAGENTSKAP 18 November 6:30 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# President Cyril Ramaphosa het ‘n lys van vier kandidate aan die Regterlike Dienskommissie voorgelê, om vir die pos van hoofregter te oorweeg
# Die Suid-Afrikaanse Federasie van Vakbonde, Saftu, het sy oproep herhaal dat die uitvoerende hoof van Eskom, André de Ruyter, afgedank moet word. Hy het gister fase-twee-beurtkrag tot Saterdag aangekondig
# En, ‘n noodtoestand is in die westelike provinsie van Kanada, Brits-Columbië, afgekondig. Dit is weens oorstromings wat die suidelike dele van die provinsie raak en die lewe van minstens een persoon geëis het met twee wat vermis is
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………