NUUSFLITS NUUSAGENTSKAP 16 November 6:30 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# AfriForum se regspan het ’n aanmaningsbrief aan die minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Nkosazana Dlamini-Zuma, gestuur waarin die organisasie aanvoer dat die voortgesette aandklokreël irrasioneel en ongeregverdig is
# Die polisiewaghond, OPOD, ondersoek die omstandighede rondom ‘n voorval Saterdag toe ‘n man wat na bewering deur ‘n polisiebeampte by die Misty Hills Country-hotel geskiet is
# En, die terreurbedreigingsvlak in die Verenigde Koninkryk is tot ‘baie ernstig’ verhoog na ‘n motorbomontploffing Sondag buite die Liverpool-vrouehospitaal. Die voorval is as ‘n terrorisme-aanval geklassifiseer en vier mense is in hegtenis geneem
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………