NUUSFLITS NUUSAGENTSKAP 23 November 6:30 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Die nuwe burgemeester van Johannesburg, Mpho Phalatse, beloof beter dienslewering
# LUR Faith Mazibuko sluit vandag by die Orange Farm-gemeenskap aan vir ‘n gebedsbyeenkoms oor geslagsgeweld
# En, Santam sê eise kom drupsgewys in van kliënte wat deur die Suid-Kaapse vloede geraak is
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………