Nuus-hooftrekke 06:30
BULLETIN 5 Desember 6:30 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Die Vryheidsfront Plus sê die Konstitusionele Hof se beslissing oor die Verkiesingswysigingswet bring meer sekerheid
# Die Parlement verwelkom die Konstitusionele Hof se beslissing oor die Verkiesingswysigingswet
# En, meer as 300 mense is dood sedert die hervatting van vyandelikhede in Gaza
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………