NUUSFLITS NUUSAGENTSKAP 14 Februarie 6:30 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# President Cyril Ramaphosa sê hy het geen inligting oor die misbruik van staatsgeld vir partydoeleindes nie
# Die DA sê die Padongelukkefonds probeer aanspreeklikheid vermy
# En, Joe Biden herhaal Amerika se ondersteuning vir die Oekraïne
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………