NUUSFLITS NUUSAGENTSKAP 11 Februarie 6:30 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Cyril Ramaphosa sê die stryd teen korrupsie is nog lank nie verby nie
# Suid-Afrika het meer as drieduisend nuwe Covid-19-gevalle aangemeld
# En, die Britse minister van Buitelandse Sake waarsku Rusland om die Oekraïne se soewereiniteit te respekteer
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………