Follow Us
Minister Lindiwe Zulu to launch Social Security review publication [SOUND]
Tue 8th Feb 2022
Emmanuel Macron says tension between Russia and Ukraine is increasing
Tue 8th Feb 2022
Print Friendly, PDF & Email

NUUSFLITS NUUSAGENTSKAP 8 Februarie 5:30 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………

# Eskom se bestuurshoof, André de Ruyter, sê hy is nie tevrede met die prestasie van sommige senior bestuurders nie, en stappe sal teen die bestuur by sekere kragstasies gedoen word
# Die polisie het ‘n 40-jarige man in hegtenis geneem in verband met die brand by die St George-katedraal in Kaapstad. Die brand het Sondag in die vroeë oggendure in die kerk se kelder uitgebreek
# En, die Thulsie-tweeling van Johannesburg sal ‘n maksimum tydperk van onderskeidelik vyf en twee jaar in die tronk deurbring nadat hul terreurverhoor gister in die Hooggeregshof in die stad geëindig het. Die broers het voor die aanvang van die verhoor gister ‘n pleitooreenkoms met die staat aangegaan

Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………

Our team is here to answer your questions. Editorial questions? Chat to the Editor on duty Free Trial or general questions? Chat to Debbie Technical issues? Chat to our Tekkie
WeCreativez WhatsApp Support
Free Trial / General Enquiries
Debbie Oosthuizen: GM
Away
WeCreativez WhatsApp Support
Editor on duty
Peet Bothma
Available
WeCreativez WhatsApp Support
Editor on duty
Andries Cornelissen
Away
WeCreativez WhatsApp Support
Editor on duty
Lusanda Bill
Available
WeCreativez WhatsApp Support
Technical Support
Tekkie
Away
WeCreativez WhatsApp Support
Editor on duty
Mariana Vos
Away