NUUSFLITS NUUSAGENTSKAP 7 Januarie 5:30 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Die Suid-Afrikaanse Kajuitbemanningsvereniging sê voormalige raadsvoorsitter Dudu Myeni het nie alleen opgetree in die gebeure wat tot die ineenstorting van die Suid-Afrikaanse Lugdiens gelei het nie
# Die 36-jarige man wat in hegtenis geneem is omdat hy na bewering vensters van die Konstitusionele Hof in Braamfontein met ‘n hamer stukkend geslaan het, sal vandag in die Hillbrow Landdroshof verskyn
# En, die politieke ontleder professor Rachidi Molapo van die Universiteit van Venda sê die omvang van die skade aan die Parlement se gebou in Kaapstad moet in berekening gebring word wanneer die moontlikheid oorweeg word om die Parlement na Pretoria te verskuif
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………