Follow Us
Cyril Ramaphosa sê nasionale ramptoestand sal binnekort eindig [KLANKX2]
Fri 11th Feb 2022
Mixed reactions from political parties on Cyril Ramaphosa’s speech [SOUNDX6]
Fri 11th Feb 2022
Print Friendly, PDF & Email

NUUSFLITS NUUSAGENTSKAP 11 Februarie 5:30 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………

# President Cyril Ramaphosa sê hy is van plan om die nasionale ramptoestand binnekort te beëindig. Hy het gisteraand die staatsrede in die Kaapstadse stadsaal gelewer
# BP en Shell het aangekondig hulle sal volgende maand bedrywighede by Sapref in KwaZulu-Natal onbepaald staak terwyl hulle oor die toekoms van die raffinadery besin.
# En, die polisiebeampte wat na bewering sy meisie, ‘n verpleegassistent by die Tembisa-hospitaal, doodgeskiet het, is van moord aangekla.

Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………

Our team is here to answer your questions. Editorial questions? Chat to the Editor on duty Free Trial or general questions? Chat to Debbie Technical issues? Chat to our Tekkie
WeCreativez WhatsApp Support
Free Trial / General Enquiries
Debbie Oosthuizen: GM
Away
WeCreativez WhatsApp Support
Editor on duty
Peet Bothma
Away
WeCreativez WhatsApp Support
Editor on duty
Andries Cornelissen
Away
WeCreativez WhatsApp Support
Editor on duty
Lusanda Bill
Away
WeCreativez WhatsApp Support
Technical Support
Tekkie
Available
WeCreativez WhatsApp Support
Editor on duty
Mariana Vos
Away