Follow Us
Department of Defence and Military Veterans has underspent budget
Thu 10th Feb 2022
An alleged illegal miner killed and 11 others arrested in Boksburg
Thu 10th Feb 2022
Print Friendly, PDF & Email

NUUSFLITS NUUSAGENTSKAP 10 Februarie 5:30 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………

# Die voorsitter van die Nasionale Raad van Provinsies, Amos Masondo, sê alles is gereed vir die staatsrede vanaand by die Kaapstadse stadsaal. President Cyril Ramaphosa sal die land om 7-uur toespreek
# Die Demokratiese Verpleegorganisasie van Suid-Afrika in Gauteng het die skietdood van ‘n verpleegkundige by die Tembisa-hospitaal aan die Oos-Rand veroordeel. ‘n Polisiebeampte wat aan diens was het die vrou doodgeskiet en toe die wapen op homself gerig
# En, vragmotorbestuurders in Kanada se versetoptrede teen verpligte inenting het na ander stede in die wêreld versprei. Bestuurders het einde verlede maand met hul sogenaamde Vryheidskonvooi in Ottawa begin in verset teen die vereiste dat bestuurders wat die land binnekom óf volledig ingeënt moet wees óf aan toetse en afsondering onderwerp word

Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………

Our team is here to answer your questions. Editorial questions? Chat to the Editor on duty Free Trial or general questions? Chat to Debbie Technical issues? Chat to our Tekkie
WeCreativez WhatsApp Support
Free Trial / General Enquiries
Debbie Oosthuizen: GM
Away
WeCreativez WhatsApp Support
Editor on duty
Peet Bothma
Available
WeCreativez WhatsApp Support
Editor on duty
Andries Cornelissen
Away
WeCreativez WhatsApp Support
Editor on duty
Lusanda Bill
Available
WeCreativez WhatsApp Support
Technical Support
Tekkie
Available
WeCreativez WhatsApp Support
Editor on duty
Mariana Vos
Away