Nuus-hooftrekke 05:30
BULLETIN 15 Februarie 5:30 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Minister Motsoaledi gee aandag aan toerisme-kwessies en die visumbeleid
# Die Spesiale Ondersoekeenheid bestempel die Nasionale Loterykommissie as ‘n misdadige onderneming
# En, Israel gee opdrag dat die grootste hospitaal in die suide van Gaza ontruim word
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………