Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

NUMSA vra ekonomiese transformasie ter ere van Sharpeville-slagoffers [KLANK]

# Die mynwerkersvakbond NUMSA het die regering versoek om Sharpeville-slagoffers met ekonomiese transformasie te vereer. NUMSA-woordvoerder, Phakamile Hlubi-Majola, veroordeel die ontmenslikende aard van apartheid en beklemtoon die behoefte aan doelbewuste ekonomiese veranderinge, insluitend die nasionalisering van grond en minerale. Hlubi-Majola meen dis belangrik om seker te maak hierdie opofferings was nie verniet nie en vra vir optrede wat die meerderheid sal bevoordeel:

ENG-Hlubi-MajolaOnEconomy