# Die metaalwerkersvakbond Numsa versoek die minister van Vervoer, Barbara Creecy, om in te gryp met die krisis by die Padongelukkefonds. Bates ter waarde van 18-miljoen-rand word na verwagting op 5 Desember opgeveil weens wanadministrasie. Numsa se woordvoerder, Phakamile Hlubi-Majola, voer aan swak bestuur het tot haglike werksomstandighede en dataskendings gelei. Sy sê daadwerklike optrede is nodig om bestendigheid en aanspreeklikheid te herstel:
NUMSA versoek minister Creecy om werk te maak van wanbestuur van Padongelukkefonds [KLANK]
ENG-Hlubi-MajolaOnRAF