# Die mynwerkersvakbond NUM vra die minister van Minerale en Petroleumbronne Gwede Mantashe om alle mynboulisensies van Seriti Resources te herroep en dit aan mynmaatskappye te gee wat mynwerkers permanent saal aanstel. Bizzah Motubatse van NUM sê die vakbond het besluit om die Arbeidshof te nader oor Seriti Resources se besluit om een-duisend-143 werkers in Mpumalanga af te dank:
NUM vra Mantashe om alle mynboulisensies van Seriti Resources te herroep [KLANK]
ENG BizzahonMantashe