# Die Nasionale Seereddingsinstituut bepleit versigtigheid met die volmaan-springgety wat vandag sy hoogtepunt bereik. Dit kan lei tot sterker seestrome en hou gevare in vir swemmers, seevaarders, roeiers en hengelaars. Die instituut waarsku dat kus-staproetes tydens hoogwater afgesny kan word, en die golwe kan sekere hengelplekke verswelg. Die NSRI se woordvoerder, Craig Lambinon, het ook binnelandse watergebruikers aangeraai om versigtig te wees:
NSRI bepleit versigtigheid tydens springgety-naweek [KLANK]
ENG LambinonOnTideCaution