Skip to content

NSFAS skep direkte betalingsmeganisme vir studente se toelae [KLANK]

# Die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente het ‘n regstreekse betalingsmeganisme geskep om die voortdurende nie-betaling van toelae uit te skakel. Dit sal geld vir betalings aan die einde van volgende maand, en sal direk in studente se bankrekenings inbetaal word. Die woordvoerder Ishmael Mnisi sê hulle sal alle begunstigdes vra om hulle besonderhede op te dateer om gladde implementering te verseker:

ENG IshmaelonDevises