# Die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente sê hy praat met die Privaat Studentebehuisings-vereniging oor uitstaande huisvestings-betalings. Die vereniging, wie se lede huisvesting voorsien aan meer as 80-duisend studente oral in die land, het onthul die skema skuld sy lede 44-miljoen-rand. NSFAS se woordvoerder, Ishmael Mnisi, sê hulle het die vereniging gevra om ‘n lys van die betrokke verskaffers en studente te voorsien sodat die probleem onmiddellik opgelos kan word:
NSFAS praat met vereniging oor uitstaande betalings aan huisvesting-diensverskaffers [KLANK]
ENG-MnisiOnPayment