Skip to content

NRP se adjunkvoorsitter sê beurtkrag is nie die einde van die wêreld nie [KLANK]

# Die Nasionale Raad van Provinsies se adjunkvoorsitter, Sylvia Lucas, sê die staatsrede-dedebat val saam met 30-jaar van demokrasie. Die ANC-parlementslid het parlementariërs aangespoor om aanspreeklikheid bo die verkiesing te stel, en die voortdurende uitdagings van kolonialisme en apartheid te erken. Lucas het die erns van beurtkrag afgemaak, dit toegeskryf aan sabotasie en gesê dis nie die einde van die wêreld nie:

AFR LucasOnLoadShedding