# NotInMyName en Shoprite bring vandag verligting vir slagoffers van die oorstromings in Mamelodi. Die onlangse oorstromings in en om Tshwane het die inwoners van Nellmapius en Eerstefabriek in Mamelodi dakloos gelaat. Die sekretaris-generaal van die organisasie,Themba Masango, sê sowat 500 mense word geraak en tydelik in verskillende skuilings gehuisves:
Speel klankgreep: ENG MamelodiRelief