Skip to content

Not In My Name moedig jeug aan om as kiesers te registreer [KLANK]

# Not In My Name doen ‘n beroep op ander burgerregte-organisasies om hul samewerking aan die regering te gee om bewusmaking te verhoog oor die belangrikheid van kiesersregistrasie. Dit volg namate die jeug-registrasieveldtogte voortduur voor die kiesersregistrasie-naweek. Die Verkiesingskommissie hou ‘n kiesersregistrasie-veldtog by sy 22-duisend-300 stempunte landwyd ter voorbereiding vir volgende jaar se provinsiale en nasionale verkiesing. Die organisasie se president, Siya Jentile, sê die jeug moet hul demokratiese reg uitoefen voor die verkiesing: