Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Noordwes werk saam met Chinese korporasie om beurtkrag te beëindig [KLANK]

# Noordwes se regering het ‘n ooreenkoms van verstandhouding met China se nasionale in-en-uitvoerkorporasie onderteken om beurtkrag te beëindig. Die waarnemende premier, Nono Maloyi, het die projek tydens die provinsiale rede aangekondig en die planne uiteengesit om ‘n gas-tot-kragaanleg in twee fases te bou. Hy sê die projek sal na verwagting ‘n minimum van tien-duisend werksgeleenthede skep:

ENG-Maloyi OnElectricity