Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Noordwes werk aan ekonomiese herstel [KLANK]

# Die waarnemende premier in Noordwes, Nono Maloyi het 14 bevestigde beleggingsprojekte ter waarde van 13,5 miljard rand in die Bojanala spesiale ekonomiese sone onthul. Die inisiatiewe is gemik op die verligting van die provinsie se ekonomiese uitdagings en die hoë werkloosheidsyfer. Die beleggings sal na verwagting ongeveer tienduisend werksgeleenthede skep, wat ‘n beduidende stap sal wees op pad na ekonomiese herstel. Maloyi sê, in weerwil van hoë vlakke van armoede, sal verskeie projekte die trajek van die ekonomie verander:

ENG-MaloyiOnEconomy