Skip to content

Noordwes-polisie sal voortgaan om waaksaam op paaie te wees [KLANK]

# Noordwes se provinsiale polisiekommissaris, Sello Kwena, het herhaal wetstoepassing op die provinsie se paaie sal voortgaan en daar sal streng opgetree word teen diegene wat dink hulle kan met misdaad wegkom. Minstens een-duisend-120 verdagtes is die afgelope week tydens Operasie Shanela vir verskeie oortredings in die provinsie vasgetrek. Die polisiewoordvoerder, Sabata Mokgwabone, sê die verdagtes se misdade sluit in roof met verswarende omstandighede, moord, verkragting, aanranding, inbraak en diefstal:

ENG SabataonVigilant