# Die Noordwes-provinsie het sy mylpaal bereik,van 1,5 miljoen mense wat ingeënt is. Die LUR van Gesondheid, Madoda Sambatha, sê dit kan toegeskryf word aan sterk maatskaplike mobilisering en uitreikprogramme deur die provinsiale bevelsraad, wat deur belanghebbendes ondersteun is. Sambatha het inwoners van die provinsie gewaarsku om versigtig te wees aangesien epidemioloë en kenners waarsku ‘n vierde vlaag van Covid-19 kan oor die feestyd kan voorkom.