# Noord-Kaapse polisie versoek die publiek se hulp om ‘n vermiste 30-jarige vrou van Upington op te spoor. ‘n Polisiewoordvoerder, Omphile Masegela, sê Sharleen Julies is laas op 11 September in Upington gesien toe sy ‘n geleentheid saam met ‘n onbekende voertuig aanvaar het wat in die rigting van Olifantshoek gery het:
Speel klankgreep: ENGOmphileMasegela