Skip to content

Noord-Kaapse polisie werk onvermoeid om korrupsie uit te roei [KLANK]

# Die Noord-Kaapse polisie se distrikskommissaris, Thabo Mphuthi, sê die SAPD sal onverpoosd voortgaan om alle korrupsie in die provinsie uit te roei en oortreders vas te trek. Dit volg nadat ʼn 37-jarige vrou van Binnelandse Sake weens beweerde korrupsie in hegtenis geneem is. Die polisiewoordvoerder, Sergio Kock, sê die SAPD se teenkorrupsie-ondersoekeenheid het Woensdag op inligting gereageer dat ʼn amptenaar na bewering teen ʼn fooi onwettige identiteitsdokumente aan ongedokumenteerde buitelanders in Upington verskaf:

ENG SergioonCorruption