# Die polisie in die Noord-Kaap het met ‘n misdaadbewusmakingsveldtog begin, wat daarop gemik is om leerders aan die Laerskool Delta in Vosburg op te voed oor dwelms, afknouery en verskeie ander misdade. ‘n Polisiewoordvoerder, Olebogeng Tawana, sê die misdaadbewusmakingsveldtog volg op ‘n versoek van die skool se bestuur:
Speel klankgreep: ENGOlebogengTawana