# ‘n Vyf-en-dertigjarige plaaswerker is in die Carnavon Streekshof in die Noord-Kaap tot 15 jaar tronkstraf gevonnis. Johannes Witbooi en drie ander plaaswerkers was in April 2019 in ‘n onderonsie betrokke en die 24-jarige Nickford Smit is doodgesteek. Die polisie se woordvoerder, Sergio Kock, sê Witbooi het in dieselfde voorval ook ‘n ander man gesteek en nog een gedreig. Hy sê die voorval het op ‘n plaas net buite Fordsburg plaasgevind waar hulle gewerk het:
Speel klankgreep: ENGSergioKock