Skip to content

Noodafsluiting van kragtoevoer sal Pretoria se middestad en omliggende gebiede raak [KLANK]

# Die Stad Tshwane sê hy het die kragvoorsiening afgesluit by die Belle Ombre-hooftoevoersubstasie vir noodherstelwerk aan elektriese onderdele wat aan die brand kan slaan. Die stad se woordvoerder, Selby Bokaba, sê die onvermydelike werk het die kragtoevoer na inwoners en sake-ondernemings in Pretoria se middestad en omliggende gebiede geraak. Hy sê die onderbreking sal tot 12-uur vanmiddag duur:

ENG SelbyonEmergencyShutdown