Skip to content

Nog vier verdgates agter tralies vir Soshanguve-massaskietery [KLANK]

# Nog vier verdagtes is aangekeer in verband met die moord op vier mense, waaronder ‘n 14-jarige meisie, in Soshanguve op Nuwejaarsdag. Die span van die Valke in Pretoria het oor die naweek onvermoeid gewerk aan ‘n intelligensie-gedrewe operasie om die verdagtes aan te keer. Die woordvoerder van die Valke, Thandi Mbambo, sê die skuldiges – drie mans en ‘n vrou – is Saterdagaand in verskeie deel van Pretoria aangekeer. Dit bring die aantal mense wat aangehou word op ses te staan:

ENG ThandionSoshanguve