Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Nog ‘n skip van die dood gaan meer as 60-duisend lewende diere na Koeweit vervoer [KLANK]

# Die Nasionale Raad van DBV’s sê die Al Mawashi-maatskappy gaan nog ‘n besending lewende diere per see te vervoer, met die vaartuig wat Dinsdag in Oos-Londen verwag word. Sowat 60-duisend skaap, ‘n duisend-500 bees en 200 bokke gaan vir die uitmergelende reis na Koeweit en Saoedi-Arabië gelaai word. Die uitvoerende direkteur van die NDBV, Marcelle Meredith, sê hulle bly steeds gekant teen sulke wrede en onnodige vervoer van lewende diere:

ENG MarcelleonAnimals