Skip to content

Nog agt mense sterf in botsings op paaie in die Oos-Kaap [KLANK]

# Vier mense wat vermoedelik familielede is, is gisteraand dood in ‘n botsing tussen ‘n motor en ‘n vragmotor op die R61 tussen Komani en Tarkastad in die Oos-Kaap. Die woordvoerder van die provinsiale Departement van Vervoer, Unathi Binqose, sê in nog ‘n botsing is ‘n vrou en haar drie kinders dood toe hul motor teen ‘n ander voertuig gebots het die N2 naby Qumbu:

ENG UnathiKilled