Skip to content

Nicole Kidman vereer met loopbaantoekenning van die Amerikaanse Rolprentinstituut [KLANK]

# Die bekroonde aktrise, Nicole Kidman, is vereer met ‘n loopbaan-toekenning van die Amerikaanse Rolprentinstituut. Die 56-jarige Kidman is die eerste Australiese akteur wat dié eerbewys van die instelling ontvang. Meryl Streep, Julie Andrews, Denzel Washington, Robert De Niro, Martin Scorsese en Steven Spielberg is reeds só vereer. Kidman het verskyn in rolprente soos Days Of Thunder, Moulin Rouge en Big Little Lies. Kidman sê dis ‘n voorreg om rolprente te maak:

ENG KidmanOnFilms