Skip to content

Nhlanhla Ngema vra vir die voortsetting van sy broer, Mbongeni Ngema, se nalatenskap [KLANK]

# Die legendariese dramaturg Mbongeni Ngema is vandag tydens sy begrafnisdiens in Durban, KwaZulu-Natal, vereer. Die wyle musiek-ikoon se broer, Nhlanhla Ngema, het dankbaarheid uitgespreek vir die voorreg van Mbongeni se teenwoordigheid in die lewens van familie, vriende en kollegas. Hy het beklemtoon dat Mbongeni se nalatenskap sal voortleef in die melodië van sy liedjies en die stories wat hy met die wêreld gedeel het. Nhlanhla het Suid-Afrikaners gevra om die oomblikke en lesse van sy broer te vier, om te verseker sy nagedagtenis leef voort:

ENG-NhlanhlaOnMbongeni