Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 03 April 2025: NASIONAAL: # Business Day: Berig die DA se toekoms in die regering van nasionale eenheid is in die weegskaal nadat hy teen die minister van Finansies, Enoch Godongwana se begroting gestem het. Die koerant skryf die party se onderhandelinge met die ANC is nou […]
BULLETIN 3 April 6 am Good morning. I am…….. In this bulletin: # Trump has announced 30-percent tariffs on all South African exports# Parliament has approved the 2025 budget# And the DA will challenge the Parliament’s passing of the budget in court # US president Donald Trump has announced tariffs of 30-percent on all South […]
BULLETIN 3 April 6 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Trump het 30 persent-tariewe op alle Suid-Afrikaanse uitvoere aangekondig# Die Parlement het die 2025-begroting goedgekeur# En die DA gaan die Parlement se goedkeuring van die begroting in die hof betwis # Die Amerikaanse president Donald Trump het tariewe van 30-persent op alle Suid-Afrikaanse […]
BULLETIN 3 April 05:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Trump het 30 persent-tariewe op alle Suid-Afrikaanse uitvoere aangekondig# Die Parlement het die 2025-begroting goedgekeur# En die DA gaan die Parlement se goedkeuring van die begroting in die hof betwis Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………
BULLETIN 3 April 05:30Good morning, I’m ………… with your News Headlines at ……. # Trump has announced 30-percent tariffs on all South African exports# Parliament has approved the 2025 budget# And the DA will challenge the Parliament’s passing of the budget in court Stay tuned to ………. Your next bulletin is at ……
BULLETIN 2 April 6 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # The DA accuses ActionSA and the IFP of betrayal over their VAT hike support# The NPA is to review Timothy Omotoso’s judgment# And rugby: The All Black prop Ofa Tu’ungafasi may miss the Test series against France with a neck injury # […]
BULLETIN 2 April 6 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die DA sê ActionSA en die IVP het verraad gepleeg deur die BTW-verhoging te ondersteun # Die Nasionale Vervolgingsgesag hersien die uitspraak in die Omotoso-saak# En massa-optrede word beplan na die beweerde seksuele misbruik van ‘n skoolmeisie van Limpopo # Die DA sê ActionSA […]
BULLETIN 2 April 5 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Home Affairs says deportations surged past 46-thousand in the 2024/25 financial year# The Commission for Gender equality says the Omotoso verdict is a setback for the legal fraternity and the victims# And rugby: The All Black prop Ofa Tu’ungafasi may miss the […]
BULLETIN 2 April 5 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Binnelandse Sake sê deportasies styg to bo 46-duisend in die 2024/25-boekjaar# Die kommissie vir Geslagsgelykheid sê die Omotoso-uitspraak is ‘n terugslag vir die regsgemeenskap en slagoffers # En ‘n All Black-stut kan die toetse teen Frankryk misloop weens ‘n nekbesering # Die Departement van […]
BULLETIN 2 April 4 pm Good afternoon. I am…….. In this bulletin: # Disappointment over Timothy Omotoso’s acquittal after a court case that dragged on for eight years# Tax Justice SA says the 30-billion-rand recovered from criminals shows the huge scale of the illicit trade problem# And motorsport: There is huge pressure on Yuki Tsunoda […]