NuusFlits: Soete wraak vir die Springbokke in Nieu-Seeland
NuusFlits: Die Springbokke het ‘n oortuigende oorwinning oor die All Blacks behaal in ‘n eensydige kragmeting in Wellington. Die All Blacks loop teen rustyd voor met 10-7, maar word in die tweede helfte heeltemal oorweldig deur ‘n gemotiveerde Springbokspan wat altesaam ses drieë druk vir ‘n eindtelling van 43-10.