Nuus-hooftrekke 10:00
NUUSFLITS NUUSAGENTSKAP 21 November 10 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Die Suid-Afriaanse Sionistiese Federasie veroordeel die regering se vyandigheid en diskriminasie teen Israel
# Fase 2- en 3-beurtkrag word tot verdere kennisgewing ingestel
# Die DA waarsku Transnet se hawe- en spoorkrisis sal die uitvoersektor in duie laat stort
# En, minister Nzimande sal vandag besonderhede bekendmaak oor die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente se aansoekproses wat hierdie week open
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………