# Vergelegen Estate White 2023 has been crowned the best South African white wine at the prestigious 2025 International Wine Challenge. The globally respected competition praised the vintage from Somerset West in Cape Town for its elegance, minerality, and vibrant flavours. Managing director Wayne Coetzer says Vergelegen’s victory showcases the excellence of local winemakers and […]
# ‘n Senior ekonoom van FNB, Thanda Sithole, sê korttermyn-mynboubedrywighede bly onder druk oor volgehoue onsekerheid terwyl groei wêreldwyd steeds traag is. Volgens Statistieke Suid-Afrika het die land se mynbouproduksie in April met 7,7-persent gedaal in vergelyking met dieselfde tydperk verlede jaar, wat die sesde agtereenvolgende maand van inkrimping aandui. Sithole sê die mediumtermyn-vooruitsigte moet […]
# Die Konstitusionele Hof in Johannesburg, onder leiding van hoofregter Mandisa Maya, sal volgende Vrydag ‘n seremonie aanbied om 30 jaar te herdenk sedert wyle oudpresident Nelson Mandela dit in 1995 geopen het. Die geleentheid vier Suid-Afrika se grondwetlike demokrasie en die vordering daarvan sedert die aanbreek van die demokratiese bestel. President Cyril Ramaphosa en […]
# Padwedlope: Vanjaar se Mandeladag-stap- en -draftog word op 19 Julie op die Wanderers-stadion in Johannesburg gehou. Meer as tien-duisend deelnemers sal na verwagting aan drie afstande deelneem. Die roete is dié wat wyle oudpresident Nelson Mandela gereeld in Houghton gestap het. Die uitvoerende hoof van die Nelson Mandela-stigting, Mbongiseni Buthelezi, het aan eNCA gesê […]
# Perdesport: Die Australiese Olimpiese atleet Heath Ryan is geskors oor ʼn video waarin hy ʼn perd sowat 40 keer met ʼn sweep slaan. Die 66-jarige Ryan sê die voorval het twee jaar gelede plaasgevind en was deel van ʼn reddingspoging om ʼn probleemperd te rehabiliteer. Hy sê alles wat hy gedoen het, was in […]
# Die Hollywood-aktrise Viola Davis en die komediant Conan O’Brien is onder die ses mense wat in Augustus opgeneem word in die Televisie-akademie se 27ste heldesaal. Dit vereer mense wat oor hul leeftyd of met ʼn enkele prestasie ʼn besondere bydrae gelewer het tot die kunste, wetenskap of televisiebestuur. Die ander vier is die vervaardiger […]
# FNB senior economist, Thanda Sithole, says near-term mining activity remains under pressure from slowing global growth and persistent global uncertainty. According to Statistics South Africa, the country’s mining production fell by 7.7-percent in April this year, compared to the same period last year, marking the sixth straight month of contraction. Sithole says the medium-term outlook […]
# Nominations are open for the Defender Awards, spotlighting South Africa’s grassroots changemakers. Categories include wildlife, community, land, and ocean defenders. Launched by iconic brand Defender, the initiative offers over two-million-rand, a vehicle, and expert support to one standout local organisation. The trio of Ross Holgate of the Kingsley Holgate Foundation, Ivy Wairimu from Tusk, […]
# Kaapstad se burgemeester, Geordin Hill-Lewis, sê die stad gaan die minister van polisie, Senzo Mchunu, vra om sy voorstel oor meer magte aan munisipale polisiedienste uit te brei. Mchunu het dié week nuwe konsepregulasies vir uitgebreide munisipale wetstoepassingsmagte gepubliseer. Hill-Lewis sê hulle verwelkom sy bereidwilligheid om die magte uit te brei, maar die konsepregulasies […]