# Netbal: Khanyisa Chawane is die Proteas se nuwe kaptein en Karla Pretorius is onderkaptein. Chawane neem die leierskap oor by Bongi Msomi, wat verlede jaar ná die Wêreldbeker uitgetree het nadat sy die span sedert 2016 gelei het. Netbal Suid-Afrika sê Chawane is ʼn ervare speler wat goeie ondervinding en vaardighede na haar nuwe rol bring. Die Proteas het gister met ʼn kamp begin om vir die nuwe seisoen voor te berei. Chawane sê sy is opgewonde oor die nuwe uitdaging:
Netbal: Proteas se nuwe kaptein is Khanyisa Chawane [KLANK]
ENG ChawaneOnMark