Skip to content

Netbal: Protea-afrigter opgewonde oor toetsreeks teen Malawi [KLANK]

# Netbal: Die Proteas se nuwe hoofafrigter, Jenny van Dyk, sê sy sien uit om uiteindelik haar termyn op dreef te kry. Kaptein Khanyisa Chawane sal Suid-Afrika aanvoer wanneer hulle van môre tot Sondag in Johannesburg teen Malawi te staan kom in ʼn reeks van drie toetse. Die Proteas is tans vyfde op die wêreldranglys en Malawi sewende. Van Dyk sê dis ‘n baie belangrike reeks vir hulle:

ENG VanDykOnFocus