Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Netanyahu sê Israel het geen keuse as om Rafah-aanval uit te voer nie [KLANK]

# Israel se eerste minister Benjamin Netanyahu sê hulle het geen ander keuse as militêre optrede in Rafah nie. Hy het gister met Amerikaanse kongreslede vergader. Israel het onder internasionale kritiek deurgeloop voor sy beplande optrede in die suidelike Gaza stad waar meer as ʼn miljoen mense tans skuil. Netanyahu sê hulle sal binne enkele weke ʼn oorwinning in Gaza behaal en Hamas se senior leierskap in die gebied vastrek:

ENG NetanyahuOnVictory