Skip to content

NERSA verwelkom Hooggeregshof-uitspraak om vertroulike rekords openbaar te maak [KLANK]

# Die Nasionale Energiereguleerder verwelkom die uitspraak van die Hooggeregshof in Pretoria oor die aansoek van Green Connection en OUTA. Dit was om NERSA te verplig om vertroulike rekords oor die ooreenkoms met Karpowership openbaar te maak. Die woordvoerder Charles Hlebela sê die reguleerder is verbind tot deursigtigheid oor toegang tot inligting. Hy sê NERSA kyk nou na die regterlike hersiening van die besluit om lisensies vir elektrisiteitsopwekking aan Karpowership goed te keur:

ENG-HlebelaOnRuling