# Die voorsitter van die Nelson Mandela-stigting, Naledi Pandor, het die internasionale gemeenskap gevra om in te gryp in die verergerende konflik in die Midde-Ooste. Iran se aanvalle op Israel het globale sekerheidsrisiko’s verhoog en gelei tot ‘n styging van meer as ses-persent in oliepryse. Pandor wys op die noodsaaklikheid vir hervorming en die voortsetting van die volksmoord-saak teen Israel in die Internasionale Geregshof:
Nelson Mandela-stigting vra internasionale optrede om Midde-Oosterse konflik te beëindig [KLANK]
ENG-PandorOnConflict