# Die Nelson Mandela-kinderfonds verwelkom die verklaring van voedseloordraagbare siektes tot ‘n nasionale ramp, na die dood van minstens 22 kinders landwyd. Die uitvoerende hoof Linda Ncube-Nkomo eis dringende regeringsoptrede, waaronder die sluiting van spazawinkels wat nie voldoen nie en die afdwinging van kosveiligheidstandaarde. Sy het met Newzroom Afrika gepraat en die behoefte aan samewerking beklemtoon, om openbare gesondheid te beskerm en nog tragedies te voorkom:
Nelson Mandela-kinderfonds vra meer optrede teen voedseloordraagbare siektekrisis [KLANK]
ENG-Ncube-NkomoOnSpazas