Skip to content

Nelson Mandela Internasionale Dag: ‘n Oproep om armoede en ongelykheid te bekamp [KLANK]

# Vandag is Nelson Mandela Internasionale Dag, ‘n dag waarop individue en gemeenskappe wêreldwyd aangemoedig word om 67 minute te gebruik om ander te dien. Vanjaar se tema is, Dit is steeds in ons hande om armoede en ongelykheid te bekamp. Die Nelson Mandela-stigting werk vandag saam met die Verenigde Nasies om 17 TEDx-gesprekke op grond van die doelwitte vir volhoubare ontwikkeling by die Gordon Institute of Business Science in Johannesburg aan te bied. Gushwell Brooks van die stigting sê almal het ‘n gesamentlike verantwoordelikheid om ‘n beter toekoms te vorm:

ENG BrooksOnSDGs