# Die Navorsingsnetwerk vir Voedselstelsels in Afrika waarsku die toename in voedselonsekerheid vereis onmiddellike ingryping en gekoördineerde globale optrede. Meer as 129-duisend mense in Afrika word deur hongersnood in die gesig gestaar. Dokter Elizabeth Mkwanawire van die netwerk sê talle faktore dra by tot die huidige voedselkrisis met konflikte en klimaatsverandering as die hoofoorsake. Sy sê klimaatverwante weerstoestande het veral ‘n verwoestende uitwerking op landbouproduksie en voedselverspreidingstelsels in Afrika:
Navorsingsnetwerk vir Voedselstelsels in Afrika sê voedselonsekerheid vereis onmiddellike ingryping [KLANK]
ENG ElizabethonFoodInsecurity