Skip to content

Navo versterk sy teenwoordigheid in Baltiese See na vermeende sabotasie van ondersese kabels

# Navo beplan om sy teenwoordigheid in die Baltiese See te versterk om vermeende sabotasie van ‘n ondersese kragkabel en vier internetlyne te bekamp. Estland het vroeër ‘n Vlootoperasie geloods om ‘n elektrisiteitsverbinding te bewaak. Dit volg op Finland se beslaglegging op ‘n skip wat Russiese olie vervoer het, weens ‘n vermeende verband met ‘n onderbreking van die Estlink 2-ondersese kragkabel wat Estland met optiese vesellyne verbind. Reuters berig lande aan die Baltiese See is op hoë gereedheidsgrondslag vir dade van sabotasie na ‘n vlaag onverklaarde onderbrekings.