# Die Nasionale Gesamentlike Operasionele en Intelligensiestruktuur, Natjoints, sê daar sal geen genade wees vir dreigemente, intimidasie en wetteloosheid tydens vanaand se Parlementsopening in die Kaapstadse stadsaal nie. President Cyril Ramaphosa se toespraak sal die sleutelvoorkeure en -beleid vir die sewende administrasie onder die regering van nasionale eenheid uiteensit. Polisie-woordvoerder Athlenda Mathe sê wetstoepassingsagentskappe is reeds ontplooi en gereed om ‘n veilige en suksesvolle geleentheid te verseker:
Natjoints tevrede met sekerheidsmaatreëls vir opening van Parlement [KLANK]
ENG MatheOnSecurity