Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Nasionale Vergadering gaan voort met oorweging van regter Hlophe se afdanking [KLANK]

# Die Parlement gaan voort om verslae te oorweeg oor die geskorste Wes-Kaapse regter-president, John Hlophe, en oudregter Nkola Motata nadat die Regterlike Dienskommissie hulle skuldig bevind het aan growwe wangedrag. Die Hooggeregshof in Kaapstad het vandag Hlophe se dringende aansoek verwerp vir ‘n interdik om die Parlement te verhoed om te stem oor die ampsaanklag teen hom, hangende sy Konstitusionele Hofaansoek. Daar is bevind dit voldoen nie aan die vereistes vir ‘n dringende interdik nie. Woordvoerder Moloto Mothapo sê die Parlement sal Hlophe se aansoek teenstaan:

ENG MothapoOnHlope